Job 18
The lamp of the wicked is snuffled out; the flame of his fire stop burning.
The light in his tent becomes dark; the lamp beside him goes out.
The vigour of his step is weakened; his own thrust him into its mesh.
A trap seizes him by the heel; a snare holds him fast.
A noose is hidden for him on the ground; a trap lies in his path.


Die goddelose se lig sal beslis uitgedoof word, die vlam van sy vuur sal ophou brand,
die lig in sy huis sal doodgemaak word en die lamp langs hom uitgedoof word.
Sy kragtige treë sal al onsekerder word, sy slim planne sal hom tot ‘n val bring.
Hy sal aan sy voete gevang word deur ‘n strik, hy sal in ‘n valstrik inloop.
‘n Wip sal hom aan die hakskeen vang, ‘n vangnet sal hom vasgryp.
‘n Lus is vir hom op die grond weggesteek, daar is ‘n vangnet op sy pad.

 



 

< Previous · Next >

Copyright/Kopiereg © Rina Coetzee
   
   
   
   
   
   
   
       
       
    • Home • Job 2 • Job 3 • Job 6 •