|
Job 19
If it is true that I have gone astray, my error remains my concern
alone.
If indeed you would exalt yourselves above me and use my humiliation
against me,
then know that God has wronged me and drawn his net around me.
As ek werklik gedwaal het, is my dwaling my
eie saak.
Maar as julle julle teen my aanstel en my veroordeel oor die
smaad wat oor my
gekom het,weet dan dat dit God is wat my die onreg aandoen en my
in sy net
gevange hou.
|