Job 38
Where were you when I laid the earth’s foundation? Tell me if you understand.
Who marked off its dimensions? Surly you know! Who stretched a measuring line across it?
On what were it’s footings set, or who laid its cornerstone - while the morning stars
sang together and all the angels shouted for joy?


Waar was jy toe Ek die aarde se fondamente gelê het?
Praat as jy dieantwoord het. Wie het die aarde afgemeet?  Weet jy dit? Wie het ‘n
maatlyn oor hom gespan? Waarop is sy voetstukke neergesit? Wie het hom aanmekaargesit daardie oggend toe die sterre saamgesing heten al die hemelinge
gejubel het?

 



 

< Previous · Next >

Copyright/Kopiereg © Rina Coetzee
   
   
   
   
   
   
   
       
       
    • Home • Job 2 • Job 3 • Job 6 •