Job 42
Then Job replied to the LORD: "I know that you can do all things; no plan of yours can be thwarted.
[You asked,] 'Who is this that obscures my counsel without knowledge?' Surely I spoke of things I did not understand, things too wonderful for me to know.
["You said,] ' Listen now, and I will speak; I will question you, and you shall answer me.'
My ears had heard of you but now my eyes have seen you.
Therefore I despise myself and repent in dust and ashes."


Toe het Job die HERE geantwoord en gesę: Ek weet dat U alles kan doen en geen
plan vir U onuitvoerbaar is nie. Wie verberg die raadsbesluit daar sonder kennis? So het ek dan gespreek sonder om te verstaan, dinge te wonderbaar vir my, wat ek
nie begryp nie. Hoor tog, en ék sal spreek; ek sal U ondervra en onderrig U my!
Volgens hoorsę het ek van U gehoor; maar nou het my oog U gesien. Daarom herroep ek en het berou in stof en as.

 



 

< Previous ˇ Next >

Copyright/Kopiereg Š Rina Coetzee
   
   
   
   
   
   
   
       
       
    • Home • Job 2 • Job 3 • Job 6 •