|
Job 6 If only my anguish could be weighed and all my misery be placed on
the scales! It would surely outweigh the sand of the seas - no wonder my wounds
have been impetuous. The arrows of the Almighty are in me, my spirit drinks in the
poison; God's terrors are marshaled against me.
As my bitter ellende maar geweeg kon word, as die
ongeluk wat my getref het,
op 'n skaal gesit kon word, sou dit swaarder weeg as die sand van
die see.
Die pyle van die Almagtige deurboor my ek word geleidelik deur hulle
vergiftig.
|