TUISBLAD

Webontwerp
dienste

Logo's

Brosjures

Nuusbriewe

Illustrasies

 

PASMAAK WEBBLADONTWERP

     
 

Dienste sluit in:

 

WEBWERF ONTWERP VIR KLEIN SAKEONDERNEMINGS

'HOSTING'


Omdat ons 'n klein besigheid is verstaan ons die probleme van 'n klein sakeonderneming ...
Om jou teikenmark te verstaan is baie belangrik.

Hoe beter jy jou kliënte se behoeftes verstaan hoe beter is jy toegerus om aan hulle spesifieke behoeftes te voldoen.

Verbeter jou verkope en profyte

Span nou die krag van die in Internet in om jou produkte en dienste aan almal bekend te stel - 'n wêreldwye winkel ...

JA!


Brei jou kliëntebasis uit en verkoop jou produkte en dienste 24/7/365 met die
BESTE ligging wat jou sakeonderneming ooit kan hê!

 


www.castelynberg.com


www.dehouthuis.co.za


www.koeihotel.co.za

 

Ons maak uitsluitlik van Hetzner gebruik as gasheer. Hetzner is die grootste onderneming in Suid-Afrika wat spesialiseer in 'hosting'.
Hetzner is in 1999 opgerig en is tans gasheer vir meer as
50 000 aktiewe domeine.
Hetzner was opgerig met die visie om betroubare en kragtige web 'hosting' oplossings te bied en   bied uitstaande kliënte bystand vir die klein en medium koöperatiewe sektor.

So, wat ook al jou 'hosting' behoeftes is, met ons vennoot Hetzner kan ons in al u behoeftes voorsien!.

Stuur ons jou sakeonderneming se behoeftes en ons gee u 'n gratis kwotasie
>>

U kan hierdie vorm invul sodat ons u spesifieke behoeftes kan identifiseer en ons stuur u 'n gratis kwotasie>>>