|
Hierdie skilderye is deel van 'n versameling en is as 'n
versameling te koop.
Kontak die kunstenaar.
Groottes van die skilderye wissel tussen 50 x 50 cm en 1020 x 90 cm
(ongeraamde grootte). Al die skilderye is geraam behalwe die 90 cm
ronde skildery (Job 33)
KLIEK op 'n skildery vir vergroting en beskrywing


 |